Kollig-kalender
VANAAND
• 19:00 – ’n Aand met Slickartie by The Brewers Market
MôREAAND
• 16:00 – Blikweg tree by Sound Garden in Swakopmund op.
• 18:30 – ’n Klassieke konsert met die strykkwartet van die Namibiese Kamerensemble, met stukke deur Mozart, Dvorak en Beethoven, word by die Central Hotel in Omaruru aangebied. Toegang is gratis.
SONDAG 24 MAART
• 18:30 – ’n Klassieke konsert met die strykkwartet van die Namibiese Kamerensemble en spesiale gas Christiane Ast, met stukke deur Mozart, Dvorak en Beethoven, word by die Laerskool Namib in Swakopmund aangebied. Toegang is gratis.
DINSDAG 26 MAART
• 19:00 – Van Windhoek en Dar es Salaam tot Tsingtau en Samoa – ’n publieke praatjie deur Michael Falser by die Wetenskaplike Vereniging van Namibië. Toegang is gratis.
WOENSDAG 27 MAART
• 18:30 – ’n Klassieke konsert met die strykkwartet van die Namibiese Kamerensemble, met stukke deur Mozart, Dvorak en Beethoven, word by die DHPS-ouditorium in Windhoek aangebied. Toegang is gratis.
DONDERDAG 28 MAART
• 10:00 – Die jaarlikse Windhoek Kultuurfees, geborg deur PSTBET, vind by die Sam Nujoma-stadion in Windhoek plaas tot 31 Maart. Kaartjies kos N$60 en is beskikbaar by webtickets.com.na.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie