Pexels/Zydeaosika
Pexels/Zydeaosika

Kollig-kalender

Iréne-Mari van der Walt
MôRE

• 19:11 – Wika se eerste internasionale aand vind by SKW plaas. Kaartjies kos N$250 en is via www.karneval-in-windhoek.com beskikbaar.



VRYDAG 12 APRIL

• 19:11 – Wika se tweede internasionale aand vind by SKW plaas. Kaartjies kos N$300 en is via www.karneval-in-windhoek.com beskikbaar.

• 20:00 – Desert Comet & Vriende tree by Musos Café in die hoofstad op. Kaartjies kos N$50 by die deur.



SATERDAG 13 APRIL

• 08:00 – ’n Begeleide staptoer in Windhoek se botaniese tuine (8 Orbanstraat) duur tot 10:45. Toegang kos N$20 vir besoekers en is gratis vir lede en kinders jonger as 16.

• 12:00 – Ter ondersteuning van Justice for Animals, tree Half Jack, Jay, en Lianie May by Nico’s Pub & Grill in Windhoek op. Kaartjies is beperk en kos N$200 per persoon of N$6 000 vir ’n tafel van 10 wat verversings en twee bottels wyn insluit. Besprekings kan gemaak word deur ’n e-pos aan [email protected] te stuur.

• 12:00 – ’n Amapiano-fees vind by die Hage Geingob-stadion plaas. Kaartjiepryse begin vanaf N$100 en is beskikbaar via webtickets.com.na.



• 18:00 – ’n Aand by die Teater aangebied deur Connect Dance Studio en kunstenaars, soos Vaughn Ahrens, Lize Visser, RickiG en meer, tree by die Berg-Op-skoolsaal in Okahandja op. Kaartjies kos N$200, wat ’n verwelkomingsdrankie en verversings insluit en is beskikbaar by 081 246 5487. Aanddrag word aanbeveel.

• 19:11 – WIKA se JuKa/jeugkarnaval vind by SKW plaas. Kaartjies kos N$80 en is via www.karneval-in-windhoek.com beskikbaar.



SONDAG 14 APRIL

• 11:11 – “Kehraus” vind by SKW plaas. Kaartjies kos N$50 en is via www.karneval-in-windhoek.com beskikbaar.

Kommentaar

Republikein 2024-12-25

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 19° | 32° Eenhana: 21° | 33° Oshakati: 21° | 32° Ruacana: 22° | 29° Tsumeb: 20° | 27° Otjiwarongo: 20° | 29° Omaruru: 24° | 33° Windhoek: 21° | 30° Gobabis: 19° | 31° Henties Bay: 17° | 23° Swakopmund: 17° | 18° Walvis Bay: 18° | 23° Rehoboth: 24° | 33° Mariental: 22° | 36° Keetmanshoop: 25° | 37° Aranos: 20° | 35° Lüderitz: 16° | 26° Ariamsvlei: 26° | 38° Oranjemund: 16° | 25° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 20° | 29° Lubumbashi: 17° | 31° Mbabane: 16° | 30° Maseru: 16° | 31° Antananarivo: 16° | 31° Lilongwe: 20° | 33° Maputo: 21° | 32° Windhoek: 21° | 30° Cape Town: 20° | 30° Durban: 19° | 27° Johannesburg: 16° | 25° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 30° Harare: 18° | 27° #REF! #REF!