Foto ter illustrasie/Pexels/Arif Khan
Foto ter illustrasie/Pexels/Arif Khan

Kollig-kalender

Iréne-Mari van der Walt
VANDAG

• 18:00 – These stones will speak, ’n fotografiese uitstalling deur Delight Namene, Zabeth Philander, Phoenix Johannes, Rachel Sakeus, Iiyambo Gabriel Iitembu, Papakhi Mburuu, Sage en Tamarah Strauss kan tot 29 Junie by The Sweet Side of Thingz in Onafhanklikheidsrylaan besigtig word.



MôRE

• 11:00 – Die jaarlikse Oriege Festival vind tot 4 Mei by Palm Tree Park in Windhoek plaas. Kaartjies kos N$60 en is beskikbaar via webtickets.com.na.

14:00 – Wikipedia-werkswinkel: ’n inleiding tot Wikidata, aangebied deur die Goethe-instituut met Detlef Pfeifer en Martin Hipangwa as sprekers en Ayokanmi Oyeyemi as aanlyn spreker.

• 19:30 – The Ell’s tree by Vinyls in die hoofstad op. Kaartjies kos N$50 en is beskikbaar via tambula.com.na.



SATERDAG 4 MEI

• 10:00 – ’n She Blossoms-konferensie vind by Rendezvous in Walvisbaai plaas. Kaartjies kos N$100 en sluit ’n ligte middagete, nagereg en drankies in. Vir meer inligting en kaartjies, kontak 081 434 5809.

• 11:00 – Kiki & Friends bied Nostalgia aan met musiek, kos en mode by Pequena Lounge in Windhoek. Kaartjies kos N$150 en is beskikbaar via webtickets.com.na

• 19:00 – Afropulse bied Beats of Africa Vol 3 by Et Cetera in die hoofstad aan. Kaartjies begin vanaf N$60.



SONDAG 5 MEI

• 12:00 – Amis-dagklub is terug met ’n belowende dag van son en pret tot 21:00 by Stick & Whistle in Olympia. Kaartjies begin vanaf N$150 en is via webtickets.com.na beskikbaar.



MAANDAG 6 MEI

• 18:00 – Sip & Paint met Karel Schickerling en die Suid-Afrikaanse skilderkunstenaar Portchie by The Village in Windhoek. Kaartjies kos N$850.

• 19:00 – Die Giovanni Guido Trio bied A Jazz Odyssey by die Nasionale teater aan. Toegang is gratis.



WOENSDAG 8 MEI

• 17:00 – Good Food Market vind by The Village in Windhoek plaas. Kaartjies begin vanaf N$30 en is beskikbaar via webtickets.com.na.



DONDERDAG 9 MEI

• NamBurn – die Namibiese weergawe van die Burning Man-fees – vind tot 14 Mei by Blumfelde plaas. Kaartjies begin vanaf N$400 en is beskikbaar via quicket.co.za.

Kommentaar

Republikein 2024-12-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 20° | 34° Eenhana: 20° | 32° Oshakati: 22° | 31° Ruacana: 21° | 33° Tsumeb: 21° | 32° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 22° | 32° Gobabis: 19° | 33° Henties Bay: 16° | 21° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 16° | 23° Rehoboth: 24° | 34° Mariental: 24° | 36° Keetmanshoop: 25° | 37° Aranos: 21° | 34° Lüderitz: 16° | 27° Ariamsvlei: 25° | 39° Oranjemund: 15° | 27° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 18° | 23° Lubumbashi: 17° | 31° Mbabane: 15° | 23° Maseru: 15° | 31° Antananarivo: 17° | 34° Lilongwe: 23° | 34° Maputo: 21° | 29° Windhoek: 22° | 32° Cape Town: 18° | 28° Durban: 20° | 24° Johannesburg: 16° | 25° Dar es Salaam: 25° | 31° Lusaka: 21° | 31° Harare: 19° | 29° #REF! #REF!