Foto Pexels
Foto Pexels

Kollig-kalender

Iréne-Mari van der Walt
STEEDS AAN DIE GANG

• Die Artistic Research and Communal Knowledge-uitstalling by die Nasionale Kunsgalery kan tot eerskomende Saterdag besigtig word.



VRYDAG 17 MEI

• 16:00 – Die Bank Windhoek Seawork Seekos- en Musiekfees word tot 18 Mei by die Olympia-swembad in die hoofstad aangebied.

• 19:00 – “Ek, ’n tent & oorlog – lekker kampstories met Francois” by die Verfbalsentrum in Swakopmund met ’n tweede vertoning op 18 Mei. Kaartjie kos N$200.



SATERDAG 18 MEI

• 10:00 – Die Vereniging vir die eggenote van diplomate en die Namibië Universiteit van Wetenskap en Tegnologie bied ’n Internasionale Kos- en Kunsvlytbasaar by Nust se hotelskool tot 15:00 aan, met meer as 25 lande wat verteenwoordig word.

• 13:00 – Slegs vir die dames! Die Afrikaanse produksie “5 Vrouens en ek” deur Francoise Boyce word by die Verfbalsentrum in Swakopmund aangebied. Kaartjies kos N$150.



SATERDAG 25 MEI

• 19:00 – Ross Learmonth wat naam gemaak het met die groep Prime Circle tree by Sound Garden in Swakopmund op. Toegang begin vanaf N$200.

• 16:00 – ’n Bingo-aand word by Godenfang op Walvisbaai aangebied, ter ondersteuning van Promiseland. Kaartjies kos N$200 vooraf wat vyf bingokaarte, vyf lootjiekaartjies en die N$50-inskrywingsfooi insluit; of N$100 by die deur wat een bingokaart en N$80 se inskrywingsfooi insluit.



SONDAG 26 MEI

• 17:00 – Drag Night Namibia Unplugged by Anna’s Kloovenburg Shop in Windhoek. Kleredrag: Regalia. Kaartjies kos N$120 en is by webtickets.com.na beskikbaar.

• 17:30 – Pulse Events bied Soulful Sunday by The Village Garden in Windhoek aan. Kaartjies kos N$50 en is beskikbaar by webtickets.com.na.

Kommentaar

Republikein 2024-12-25

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 19° | 32° Eenhana: 21° | 33° Oshakati: 21° | 32° Ruacana: 22° | 29° Tsumeb: 20° | 27° Otjiwarongo: 20° | 29° Omaruru: 24° | 33° Windhoek: 21° | 30° Gobabis: 19° | 31° Henties Bay: 17° | 23° Swakopmund: 17° | 18° Walvis Bay: 18° | 23° Rehoboth: 24° | 33° Mariental: 22° | 36° Keetmanshoop: 25° | 37° Aranos: 20° | 35° Lüderitz: 16° | 26° Ariamsvlei: 26° | 38° Oranjemund: 16° | 25° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 20° | 29° Lubumbashi: 17° | 31° Mbabane: 16° | 30° Maseru: 16° | 31° Antananarivo: 16° | 31° Lilongwe: 20° | 33° Maputo: 21° | 32° Windhoek: 21° | 30° Cape Town: 20° | 30° Durban: 19° | 27° Johannesburg: 16° | 25° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 30° Harare: 18° | 27° #REF! #REF!