No Image Caption

Kollig-kalender

Iréne-Mari van der Walt
MôRE

• 18:00 – Bearings, ’n solo-uitstalling deur Nicky Marais open by die Nasionale Kunsgalery en kan tot 6 Julie besigtig word.



VRYDAG 31 MEI

• 17:00 – Jokers in Windhoek hou ’n plaaspartytjie met platejoggies Ailton Cena, Pimenta Jr, Hifen, Lacy en Red Magic. Toegang is gratis voor 20:00 en N$30 daarna. Die beste plaasuitrusting wen N$500 se krediet by die kroeg.

• 19:00 – SA se Gian Groen en Namibië se Riaan Smit tree by The Village Garden in Windhoek op. Kaartjies kos N$200 en is beskikbaar via webtickets.com.na.

• 19:00 – Laat die “metalhead” in jou vry met België se MatraK AttaKK wat by The Handle Bar in Olympia, Windhoek, optree met openingsoptredes deur die plaaslike groepe Echo Vision en Weissdorn. Kaartjies kos N$100.

• 19:00 – Little Sparrow - ’n Eenvrou-kabaretvertoning deur Lize Ehlers met die musiek van Édith Piaf by die Franco-Namibiese Kultuursentrum. Kaartjies kos N$200 en is beskikbaar via webtickets.com.na.



SATERDAG 1 JUNIE

• 08:00 – Die Boeremark word by die Windhoek-skougronde tot 13:00 aangebied. Toegang is N$5 vir volwassenes en gratis vir kinders en pensioenarisse.

• 09:00 – Wanderers/JSB Skattejag by die Swakopmund Avontuurpark. Drag: Enige karakter uit ’n strokiesprent.

• 12:00 – ’n Gin & Tattoo-mark by The Brewers Market in Windhoek, met kosstalletjies en tatoeëerwerk deur ink.magination.

• 19:00 – SA se Gian Groen en Namibië se Riaan Smit tree by Sound Garden in Swakopmund op. Kaartjies kos N$200 en is beskikbaar via webtickets.com.na.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!