Foto ter illustrasie/Pexels/Cottonbro Studio
Foto ter illustrasie/Pexels/Cottonbro Studio

Kollig-kalender

Iréne-Mari van der Walt
STEEDS AAN DIE GANG

• Bearings, ’n solo-uitstalling deur Nicky Marais kan by die Nasionale Kunsgalery tot 6 Julie besigtig word.



MôRE

• 18:30 – The Adventures of Peter by die Nasionale Teater, aangebied deur St. George’s Skool. Kaartjies kos N$200 en is via die skool se webtuiste beskikbaar.

• 19:00 – ’n Openbare praatjie deur Karl Hartmann word by die Wetenskaplike Vereniging aangebied met die titel “Sea Level Rise: Is my coastal property safe?”.



VRYDAG 7 JUNIE

• 17:00 – Die Good Food Market word by The Village tot middernag gehou. Kaartjies kos N$80 en is beskikbaar via webtickets.com.na.



SATERDAG 8 JUNIE

• 10:00 – Winterfees by The Tannery op Elisenheim met ’n biertent en die geleentheid om saam met die Kaufeee-Kapelle te dans. Bestellings vir steakbraai-kaartjies kan per e-pos aan [email protected] gestuur word. Toegang is N$10 en gratis vir kinders onder 13.

• 10:00 – ’n Karnaval-geldinsameling by die Dagbreek Skool in Windhoek tot 15:00, met kosstalletjies, gesigverf en vele meer. Toegang is gratis.

• 18:00 – Shimmy for Shelter bied Glow! A Spectacle of Light aan by die Namib Primêre Skool ten bate van dierewelsyn. Kaartjies kos N$100 vooraf of N$150 by die deur.



DINSDAG 11 JUNIE

• 19:00 – Die Suid-Afrikaanse komediant Schalk Bezuidenhout bied Crowd Pleaser by Sound Garden in Swakopmund aan, met ’n tweede vertoning die volgende dag. Kaartjies kos N$200 en is beskikbaar via quicket.co.za.

Kommentaar

Republikein 2025-02-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 20° | 33° Eenhana: 21° | 35° Oshakati: 24° | 34° Ruacana: 21° | 36° Tsumeb: 20° | 32° Otjiwarongo: 19° | 32° Omaruru: 20° | 35° Windhoek: 19° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 17° | 21° Swakopmund: 17° | 18° Walvis Bay: 17° | 22° Rehoboth: 20° | 34° Mariental: 25° | 37° Keetmanshoop: 22° | 38° Aranos: 26° | 35° Lüderitz: 16° | 31° Ariamsvlei: 20° | 38° Oranjemund: 14° | 28° Luanda: 26° | 27° Gaborone: 21° | 36° Lubumbashi: 17° | 23° Mbabane: 20° | 26° Maseru: 17° | 35° Antananarivo: 18° | 26° Lilongwe: 18° | 25° Maputo: 23° | 34° Windhoek: 19° | 31° Cape Town: 18° | 25° Durban: 22° | 26° Johannesburg: 18° | 30° Dar es Salaam: 26° | 30° Lusaka: 18° | 27° Harare: 17° | 28° #REF! #REF!