Foto ter illustrasie/Pexels/Cottonbro studio
Foto ter illustrasie/Pexels/Cottonbro studio

Kollig-kalender

Iréne-Mari van der Walt
STEEDS AAN DIE GANG

• Die New Beginnings-uitstalling deur alumni van die Kollege van die Kunste (Cota) kan by die Nasionale Kunsgalery besigtig word.

• Bearings, ’n solo-uitstalling deur Nicky Marais kan by die Nasionale Kunsgalery besigtig word tot 6 Julie.

• Die Handelbazaar word tot môre by die Mondesa-sentrum in Swakopmund aangebied.

• Die jaarlikse Etotha-karnaval vind tot 1 Julie by die Kangonde-soutpan by die Onanke-nedersetting in die Oshikotostreek plaas. Toegang beloop N$100 vir die vyf dae of N$30 per dag.



VANDAG

• 18:00 – Golela, ’n versameling van kunswerke wat deur Ericke Tjiueza geskep is, kan van vandag af tot 26 Julie by The Project Room besigtig word.

• 18:00 – Kulture Konnekt – ’n viering waar musiek, mode, pret en goeie kos bymekaarkom – vind by die Doc Jubber-veld in Windhoek plaas. Kaartjies is by webtickets.com.na beskikbaar (vanaf N$60).



MôRE

• 07:00 – Draf vir MS-bewusmaking (5 km en 7,5 km) begin by SKW in Windhoek. Vir meer inligting, besoek www.windhoekcityrunnersclub.com.

• 08:30 – Wintermark by Droombos tot 14:00. Toegang begin vanaf N$10.

• 09:00 – Die jaarlikse Armae Grootgees Boeremusiekfees met The Legends vind aan die buitewyke van Okahandja tot 23:45 plaas.

• 18:00 – Trio Feminale vier hul 20ste bestaansjaar met ’n optrede by die Primêre Skool Namib se aula. Kaartjie kos N$100 vir volwassenes en N$50 vir kinders jonger as 18 en kan by Rogl Souvenirs gekoop word.



SONDAG 30 JUNIE

• 12:00 – Bridgerton-teemaaltyd (high tea) by die Blush Bar by Hilltop Village in Windhoek.



MAANDAG 1 JULIE

• Die jaarlikse Swakopmund internasionale handelsekspo (Swaitex) vind by die Vineta-sportgronde tot 6 Julie plaas. Vir meer inligting, kontak [email protected].



VRYDAG 5 JULIE

• 19:00 – Arbor Academy bied ’n optrede deur John Rock Prophet by die Swakopmund Hotel en Vermaaklikheidsentrum aan. Kaartjies kos N$200 en is beskikbaar via howler.co.za/arboracademy.

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!