Kollig-kalender
STEEDS AAN DIE GANG
• “Christmas in July – Welcome to the Jungle” by die Namibië Kunsvlytsentrum se Omba-galery kan tot 31 Augustus besigtig word.
VANDAG
• 18:30 – Die Gereformeerde kerk op Grootfontein bied ’n Prut-en-Borrel-geleentheid aan met potjiekos op die spyskaart. Kaartjies kos N$150 vir volwassenes en N$70 vir kinders.
• 19:00 – Augustus se aanbieding van Night Under the Stars by die Goethe-instituut met Gloria Del Mar. Kaartjies kos N$50 by die deur.
• 19:00 – Albert Frost tree by Sound Garden in Swakopmund op. Kaartjies begin vanaf N$180 en is beskikbaar via quicket.co.za.
MôRE
• 08:00 – Die maandelikse Boeremark vind by die Windhoek-skougronde tot 13:00 plaas. Toegang kos N$5 vir volwassenes en is gratis vir pensioenarisse en kinders jonger as 5. Meer inligting is by [email protected] beskikbaar.
• 11:00 – Frühschoppen met regstreekse musiek deur American Rick by die Kamikaze-inlynhokkieklub (DTS), gevolg deur DJ Benni om 16:00.
• 15:30 – Die modeparade Alice in Wonderland vind by Wanderers-sportgronde in Windhoek plaas.
• 18:00 – The FNB Whiskyfees vind by die Ongwediva Trade Fair Centre se Queen Hall plaas. Kaartjies kos N$375 en is beskikbaar via webtickets.com.na.
• 18:00 – Sluit aan vir ’n aand van komedie en musiek aangebied deur Jathniel, saam met Boeta Nel, Eudy-Peter Parker, Nova Aura en ander by die Origo-skoolsaal op Rehoboth. Kaartjies kos N$50.
• 19:00 – CRIWD bied Groove Mode by Sound Garden in Swakopmund aan, met Fincki, Hartbeat, Zykes, Afro Merchant en Cutro. Kaartjies kos N$60.
• 19:00 – Die Namibië Hartstigting bied ’n vasvra-aand met Amoré Bekker en Lize Ehlers by die NG Kerk in Eros aan. Kaartjies kos N$200 per persoon of N$350 vir twee persone. Kaartjies is by webtickets.com.na beskikbaar.
SONDAG 4 AUGUSTUS
• 14:00 – Daddy loops, met Albert Frost, Riaan Smit en Vaughn Ahrens by Bendehuis in Windhoek. Kaartjies kos N$200 en is beskikbaar via quicket.co.za.
DONDERDAG 8 AUGUSTUS
• 19:00 – Die Anchen Wille Dance Academy bied Alice in Wonderland by die Nasionale Teater aan. Kaartjies is te koop (slegs kontant) by Waltons Auas Valley.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie