Foto ter illustrasie/Pexels/CM Photos
Foto ter illustrasie/Pexels/CM Photos

Kollig-kalender

Iréne-Mari van der Walt
VANDAG

• 08:00 – Die jaarlikse Standard Bank Biomassa-skou begin vandag en vind tot die 10de op Otjiwarongo plaas. Vanjaar se tema is “Innovation for a greener future”. Vir meer inligting, kontak 061 242 949.

• 18:00 – Karel Kat bied ’n verf-en-teug-sessie aan by die Village in Liliencronstraat. Kaartjies kos N$600 en sluit sop en wyn in.

• 18:30 – ’n Versameling Namibiese kuns oor vis, visvang en waterkulture wat deur Nashilongweshipwe Mushaandja saamgestel is, open by die Frans-Namibiese Kultuursentrum en kan tot 22 Augustus besigtig word.

• 19:00 – Die Anchen Wille Dance Academy bied Alice in Wonderland by die Nasionale Teater aan, met vertonings op die 9de, 10de (ook om 10:00), 15de, 16de en 17de (ook om 10:00). Kaartjies is beskikbaar by Waltons Auas ??Valley (slegs kontant).



MôRE

• 10:00 – Die Made in Namibia-fees by die Nau Aib-stadion op Okahandja begin vandag tot die 10de, met stalletjies en vermaak. Vir meer inligting, kontak 081 593 7536.

• 19:00 – Frank Opperman speel in die eenmanvertoning Reünie wat deur die Windhoek Woordfees by die MTC Dome in Swakopmund aangebied word. Kaartjies begin vanaf N$100 en is beskikbaar via eticket.my.na.



SATERDAG 10 AUGUSTUS

• 11:00 – Cup4Cancer saam met Joharetha by die Kupferquelle-oord in Tsumeb. Kaartjies kos N$1 500 vir ’n tafel vir agt mense.

• 19:00 – Die Miss Energy-skoonheidskompetisie by die Marigold Hotel in Windhoek. Kaartjies begin vanaf N$150 en is beskikbaar via webtickets.com.na.

• 19:00 – Frank Opperman speel in Reünie by Droombos aan die buitewyke van Windhoek. Kaartjies begin vanaf N$100 en is beskikbaar via eticket.my.na.



DONDERDAG 15 AUGUSTUS

• 18:00 – Woman in the Past – ’n versameling beeldhouwerke, kan tot 23 Augustus by die Namibiese Kunsvereniging besigtig word.

Kommentaar

Republikein 2024-12-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 24° | 37° Rundu: 19° | 33° Eenhana: 21° | 25° Oshakati: 20° | 26° Ruacana: 21° | 27° Tsumeb: 20° | 27° Otjiwarongo: 17° | 25° Omaruru: 20° | 31° Windhoek: 19° | 27° Gobabis: 19° | 27° Henties Bay: 16° | 22° Swakopmund: 16° | 17° Walvis Bay: 16° | 22° Rehoboth: 21° | 32° Mariental: 24° | 35° Keetmanshoop: 21° | 34° Aranos: 23° | 35° Lüderitz: 15° | 29° Ariamsvlei: 20° | 34° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 26° Gaborone: 20° | 29° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 28° Antananarivo: 13° | 32° Lilongwe: 22° | 34° Maputo: 23° | 39° Windhoek: 19° | 27° Cape Town: 18° | 22° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 16° | 24° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 22° | 35° Harare: 22° | 33° #REF! #REF!