Kollig-kalender
STEEDS AAN DIE GANG
• 19:00 – Die Anchen Wille Dance Academy bied Alice in Wonderland in die Nasionale Teater aan. Kaartjies is by Waltons Auas ??Valley te koop (slegs kontant).
• ’n Uitstalling van ’n versameling van Namibiese kuns oor vis, visvang en waterkulture soos saamgestel deur Nashilongweshipwe Mushaandja kan tot 22 Augustus by die Frans-Namibiese Kultuursentrum besigtig word.
• Christmas in July – Welcome to the Jungle kan by die Omba-galery van die Namibia Craft Centre tot 31 Augustus besigtig word.
• Die kunstenaar Barbara Böhlke se nuutste uitstalling, The Time Between, kan tot 7 September by The Project Room besigtig word.
DONDERDAG 15 AUGUSTUS
• 18:00 – Woman in the Past – ’n versameling beeldhouwerke, kan tot 23 Augustus by die Namibiese Kunsvereniging besigtig word.
VRYDAG 16 AUGUSTUS
• 19:00 – Hierdie maand se Acoustic Friday saam met Alex.Andria en The Yesterdaye by die Frans-Namibiese Kultuursentrum. Toegang is gratis.
SATERDAG 17 AUGUSTUS
• 10:00 – Vanjaar se Küska-karnaval op Swakopmund skop af met die tradisionele Narrenwecker in Sam Nujoma-rylaan. Kaartjieverkope begin om 10:00.
• 12:00 – Women who Care in samewerking met die Kankervereniging van Namibië bied Cup4Cancer by die Protea Hotel in Windhoek aan. Kaartjies kos N$450.
• 18:00 – NextGen Youth Worship Festival vir die jeug van hoërskoolouderdom vind in die Grove-inkoopsentrum se ondergrondse parkeerplek tussen Wimpy en OTB Sport, plaas. Kaartjies kos N$120 en is beskikbaar via eticket.my.na.
• 18:30 Die RMB NNSO Concerto-fees vind by die DHPS-skoolsaal plaas. ’n Tweede vertoning word die volgende dag aangebied. Kaartjies begin vanaf N$180 en is beskikbaar via webtickets.com.na.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie