Kollig-kalender
STEEDS AAN DIE GANG
* I feel betta with lametta – ’n Kunsvlyt-bonanza deur Susi Asmus, Margit Calegari en Nockels Werner kan tot 30 Oktober by die Omba-galery in die Namibia Craft Centre besigtig word.
* Elisia Nghidishange se jongste uitstalling, House of Connection, kan tot 2 November by die Nasionale Kunsgalery besigtig word.
* Duif Keyser se uitstalling, The Odd Ones, ’n versameling van beeldhouwerke, word tot 4 November by die Nasionale Kunsgalery uitgestal.
VANDAG
* 16:00 – Vermaak deur Half Jack, Dusty Dixon en SA se Demi Lee by Nico’s Pub & Grill. Kaartjies kos N$200 en is beskikbaar via die KuduKey-toep.
* 18:00 – Ina Maria Shikongo se uitstalling, Echoes of Resistance: The Power of My Voice, open by die Project Room-galery.
MôRE
* 12:00 – Oktoberfest by Wolfshack. Toegang is gratis.
* 17:00 – Die Omulunga Gospelmusiek-toekennings vind by die Nasionale Teater plaas. Kaartjies begin vanaf N$150 en is beskikbaar via webtickets.com.na
DINSDAG 22 OKTOBER
* 19:00 – From Coast to Coast – Sounds of Two Shores vind by die Nasionale Teater plaas. Met die stem van die Spaanse bariton Luis Llaneza, pianis Christiane Ast en vioolspeler Jürgen Kries. Toegang is gratis, maar kaartjies moet via webtickets.com.na bespreek word.
* 19:00 – Die bekendstelling van die Duitse boek Gaub deur Hans Hilpisch en Armin Jagdhuber by die Goethe-instituut.
DONDERDAG 24 OKTOBER
* 14:00 – Die Windhoek Oktoberfees by SKW, met lewendige musiek deur die Kirchdorfer-groep van Duitsland, asook ’n verskeidenheid plaaslike kunstenaars tot die 26ste. Kaartjies begin vanaf N$50 en is beskikbaar via webtickets.com.na
VRYDAG 25 OKTOBER
* 18:00 – Rooiwyn Rock met SA se Valiant Swart, Illimar Neit en Mari Bosman by die Windhoek Buitekluboord. Kaartjies kos N$275 en is beskikbaar via eticket.my.na.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie