Kollig-kalender
STEEDS AAN DIE GANG
• These stones will speak, ’n fotografie-uitstalling deur verskeie plaaslike fotograwe, kan by die Omashare Hotel op Rundi tot 17 November besigtig word.
• Essence of Earth - ’n uitstalling deur Elsie Imhof, Fabienne Schuwey en Gila Risser kan by die Omba Galery besigtig word tot 30 November.
• Papa Shikongeni se uitstalling Stillness. . . Gundjila kan by die Woermannhaus se kunsgalery in Swakopmund tot 1 Desember besigtig word.
VANDAG
• 14:30 – ’n Tweedehandse kleremark word by die Elisenheim-gemeenskapskerk tot 18:00 aangebied.
• 19:00 – Die seksterapeut en komediant Timothy Kieswetter bied “Die Grap van die Huwelik” by die Nasionale Teater aan. Kaartjies kos N$350 en is via webtickets.com.na beskikbaar.
MôRE
• 10:00 – Die Okahandja Knobelklub hou Knobeldag by die Rooi Koppie Bistro. Deelname kos N$960 per span van agt.
• 11:00 – Familiepretdag by Goanikontes Oase met kinderaktiwiteite, Rough & Tough-motors en lekker kos.
DONDERDAG 21 NOVEMBER
• 19:00 – Die Botaniese Vereniging bied ’n praatjie aan deur Silke Rügheimer oor die !Nara.
VRYDAG 22 NOVEMBER
• 10:00 – Die Eros NG Kerk se jaarlikse Kersmark vind tot 29 November plaas.
• 19:00 – Katutura Modeweek skop af by die Frans-Namibiese Kultuursentrum. Kaartjies kos tussen N$50 en N$250 en is by webtickets.com.na beskikbaar.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie