Kollig-kalender
STEEDS AAN DIE GANG
• Essence of Earth, ’n uitstalling deur Elsie Imhof, Fabienne Schuwey en Gila Risser is tot 30 November by die Omba-galery te sien.
• Papa Shikongeni se uitstalling Stillness. . . Gundjila kan by die Woermannhaus-kunsgalery in Swakopmund tot 1 Desember besigtig word.
• Die werke van kunsstudente aan die Universiteit van Namibië (Unam) word tot 1 Februarie 2025 by die Nasionale Kunsgalery uitgestal.
VANDAG
• 09:00 – Stad Windhoek is die gasheer van die eerste jaarlikse Kapanafees onder die vaandel “Savour Local” in die munisipale parkeerterrein in Onafhanklikheidsrylaan. Dit eindig vanaand om 23:00 en hervat Saterdag vanaf 09:00 tot 23:00. Die gedeelte van Onafhanklikheidsrylaan tussen Sam
Nujoma-rylaan en Garten-straat sal dus vandag en môre gesluit wees.
• 10:00 – Die jaarlikse Eros NG Kerk Kersmark vind tot 29 November plaas. Bel 081 895 9485 vir meer inligting.
• 19:00 – Die Katutura Modeweek skop af by die Franko-Namibiese kultuursentrum. Kaartjies: N$50 tot N$250 via webtickets.com.na.
• 19:00 – The Vox Vitae Singers bied ’n aand van Namibiese komposisies by die stadskampus van die Kollege van die Kunste aan. Kaartjies: N$70 vir volwassenes en N$30 vir kinders. Vir meer inligting, skakel 081 252 4947.
• 19:00 – Strictly Soul – Africa’s Biggest R&B Party is terug met DJ Akio en spesiale gaste vir ’n aand van dans en saamsing. Venue: The Village Garden. Kaartjies: Vanaf N$100 via quicket.co.za.
• 19:00 – Gaan op ’n klankreis met Electric Desert Part II by die Goethe-instituut in Windhoek, waar elektroniese skeppings een word met die kern van Namibiese landskappe.
• 19:00 – Riaan Smit is op die verhoog by Sound Garden in Swakopmund.
MôRE
• 12:00 – Awilo Longomba by die Onafhanklikheidstadion in Windhoek. Kaartjies: Vanaf N$400 via webtickets.com.na.
• 18:00 – Suid-Afrika se Jo Black tree op by die Swakopmund Hotel & Vermaaklikheidsentrum. Kaartjies: N$450 via webtickets.com.na.
• 18:30 – Voice of Namibia Seisoen 7 Finale by Droombos. Kaartjies: N$220 via WhatsApp 081 333 5647. Kontantkroeg en kos beskikbaar.
• 19:00 – Windhoek Children’s Voices tree op in die Suiderhof NG Kerk. Kaartjies: N$100, beskikbaar vanaf 18:30 by die deure.
SONDAG 24 NOVEMBER
• 19:00 – Political Punchlines – ’n verkiesingskomedie met Slick the Dick, Lifa, Zita, Iileka, Axarob,
Mark Kariahuua en Courage the Comedian by The Village Garden in Windhoek. Kaartjies: N$199.99
via webtickets.com.na.
DONDERDAG 28 NOVEMBER
• 10:00 – Kuier by die Fiesta Fest in Rundu vir vermaak en musiek. Die fees duur tot 30 November. Kaartjies: N$50 via webtickets.com.na.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie