Kollig-kalender
STEEDS AAN DIE GANG
• Die werke van kunsstudente aan die Universiteit van Namibië (Unam) word tot 1 Februarie 2025 by die Nasionale Kunsgalery uitgestal.
VANDAG
• 17:00 – First Fridays Swakopmund bied ’n nagmark-ervaring by die Swakopmund Amphiteater aan, met wynproegeleenthede, straatkos, lewendige musiek en vele meer. Toegang: N$100.
• 18:00 – Kerskuns en -kunsvlytmark met kos, musiek en geskenke by die Dagbreek-skool se sokkerveld. Toegang: Gratis.
• 18:00 – Tamasa Fine Wine Merchants bied die 2024 Swakopmund-wynskou by die Strand Hotel aan. Kaartjies: N$200 by die deur.
MôRE
• 08:00 – Die Botaniese Vereniging bied hul laaste begeleide staptoer van die jaar by Windhoek se botaniese tuine aan. Toegang: N$20 en gratis vir lede.
• 08:30 – Elisenheim-Kersmark vind by Terah Square Park tot 12:30 plaas.
• 11:00 – Waves of Thunder, ’n opelug-musiekfees met ’n verskeidenheid plaaslike en internasionale rockkunstenaars wat by die Swakopmund Verfbalsentrum optree. Frühschoppen word ook aangebied. Kaartjies: N$180 tot N$220 en is beskikbaar by webtickets.com.na.
• 12:00 – Die vierde Autofees – damesweergawe vind by Okahandja Park op Okahandja plaas. Kaartjies: N$50 tot N$250 en is beskikbaar via webtickets.com.na
• 17:00 – Christmas Magic at the Gallery open met dekor en oudhede by die Woermannhaus Galery op Swakopmund. Die uitstalling kan tot 12 Desember besigtig word.
• 19:00 – Die Savanna Namibiese Komedietoekennings word by die Nasionale Teater in Windhoek gehou. Kaartjies: N$150 en is beskikbaar via webtickets.com.na.
VRYDAG 13 DESEMBER
• 21:00 – SA se Dodo Nyoka tree by LukZet op Hentiesbaai op. Kaartjies is beperk en beskikbaar by die deur.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie