Foto ter illustrasie/Pexels
Foto ter illustrasie/Pexels

Kollig-kalender

Iréne-Mari van der Walt
STEEDS AAN DIE GANG

• Die Unam-graduandi se kunsuitstalling kan tot 1 Februarie by die Nasionale Kunsgalery besigtig word.



DONDERDAG, 30 JANUARIE

• 20:00 – Breaking the Ice – ’n toeoogafspraak-geleentheid by MYNT Nagklub, aangebied deur Paulo Coelho en Ignatious jr. Twee enkellopendes wat nog nooit ontmoet het nie word geblinddoek en sal deur snaakse opdragte en vrae mekaar leer ken. Kaartjies kos N$50 en is via webtickets.com.na beskikbaar.

Kommentaar

Republikein 2025-04-21

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer