Kollig-kalender
TANS AAN DIE GANG
• Consistency, ’n solo-uitstalling deur Alpheus Mvula, kan tot 14 Februarie by die Frans-Namibiese Kultuursentrum besigtig word.
VANDAG
• 18:00 – Die komediant The Instigator bied “Fresh from Windhoek North” by Vinyls in Windhoek aan. Kaartjies: N$100 vooraf en N$150 by die deur.
• 18:00 – Jazz Night by The Speakeasy (The Village Garden) in Windhoek, met Rose BLVC en ander instrumentaliste, asook 'n wynproegeleentheid deur House of Wine. Kaartjies: N$80 by die deur.
• 18:00 – Vandeesmaand se uitgawe van Night Under The Stars vind by die Goethe-instituut saam met Botselo plaas. Kaartjies: N$50 by die deur.
19:00 – Die internasionaal bekroonde digter, komediant, spreker en akteur ALOK is terug in Namibië met die komediestuk “Hairy Situation” en ’n vertoning van Alex Hedison se kort dokumentêr, Alok, saam met die Namibiese storieverteller, navorser en vryskutjoernalis, Namupa Shivute, by TaTe Village. Kaartjies: N$150 via webtickets.com.na.
MôRE
• 08:00 – Die Botaniese Vereniging bied ’n begeleide staptoer in Windhoek se botaniese tuine aan. Toegang: N$30, N$15 vir studente en gratis vir lede en kinders.
DONDERDAG 13 FEBRUARIE
• 19:30 – Die Suid-Afrikaanse duo RAAF tree by Tsumeb Gimnasium op. Kaartjies: N$150.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie