Kollig-kalender
VANDAG
• 18:30 – Die Suid-Afrikaanse sanger Appel tree by Soetklip op Stampriet op. Kaartjies: Vanaf N$100 en is beskikbaar via webtickets.com.na.
VRYDAG 28 FEBRUARIE
• 10:00 – Legends of Mixology: Battle of the Spirits vind by die SKW Brauhaus tot Sondag plaas, met kompetisies, werkwinkels en opwindende paneelbesprekings met kundiges in die bedryf. Kaartjies: N$200 en is beskikbaar via webtickets.com.na.
• 18:00 – Die Fractal Festival vind by Spitzkoppe tot 2 Maart plaas, met ’n “spirits”-verhoog, vuurverhoog en “chill”-verhoog, asook ’n kroeg en ’n verskeidenheid kostrokkies. Kaartjies: Beskikbaar by https://q.my.na/IOTN.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie