Kollig-kalender
MôRE
• 10:00 – Live to Ride Walvisbaai bied hul verjaardagfees by die Swakopmund-verfbalsentrum aan met vermaak, ’n potjiekoskompetisie, tombola en vele meer. Toegang: N$150.
• 17:00 – Die Figures se Top Gun-modevertoning vind by Wanderers se sportvelde in Windhoek plaas.
WOENSDAG 5 MAART
• 19:00 – Mel die storieverteller voer “Dik Deurmekaar” – haar tweede komediestuk, wat die lyne tussen “stand-up”-komedie en ’n verhalende eenvrouvertoning vervaag – by die Namdeb-gebou op Oranjemund op. Kaartjies: Vanaf N$250 en beskikbaar via webtickets.com.na.
VRYDAG 7 MAART
• 19:00 – Mel die storieverteller voer “Dik Deurmekaar” by Wanderers in Windhoek op. Kaartjies: Vanaf N$250 en beskikbaar via webtickets.com.na.
• 19:00 – Dancing for Purrs – dié liefdadigheidsgeleentheid fokus daarop om geld in te samel vir die Triglav-trust wat omsien na katte wat in Windhoek en die omgewing gered word. Die geleentheid word by die NG Kerksaal in Pionierspark aangebied. Kaartjies: N$250 en beskikbaar via webtickets.com.na.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie