Kunssinnig 11 April 2025
• Jacqui Tarr en Trevor Nott se Postcards to & from the Future kan tot 26 April by die Bellhaus-galery in Windhoek besigtig word.
• Mechthild Merdes se Moods and Moments III kan by die Nasionale Kunsgalery besigtig word tot 17 Mei.
• Die Goethe-instituut hou ’n Paasfees-soektog in hul biblioteekboeke – lede van hul biblioteek kan boeke uitneem en die Paasfees-verrassings daarin vind om pryse te wen!
• Die kunstenaar Pieter Basson hou Woensdag ’n praatjie oor "Agrafe", sy gemengde media-uitstalling by die Frans-Namibiese Kultuursentrum.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie