Foto ter illustrasie/verskaf
Foto ter illustrasie/verskaf

Modeweek takel marktoegang vir ontwerpers

Michael Kayunde
As deel van die negende MTC Windhoek Modeweek sal ’n paneelbespreking oor toeganklikheid en kleinhandel op Saterdag 9 November by Stad Windhoek (CoW) plaasvind.

Luidens ’n mediaverklaring deur die organiseerders van die MTC Windhoek Modeweek beoog hulle om deur hierdie bespreking nuwe perspektiewe en paaie te skep om toegang tot kleinhandelsmarkte meer toeganklik vir plaaslike talent te maak.

Die paneel kundiges bestaan uit mense wat die leiding in hul sektore neem. Dit sluit onder meer Ester Shiningayamwe van August 26 Manufacturing, Katrina Amupolo van die Namibiese raad vir die bevordering van beleggings en ontwikkeling (NIPDB), die prokureur Henry Shimutwikeni, die Suid-Afrikaanse kleinhandelmodekoper Trevor Ntombela, en die Zambiese kenner van publiek verhoudings Chishimba Nyambe in.

“Saam sal hulle kyk na die unieke uitdagings wat Namibiese ontwerpers in die gesig staar en lewensvatbare strategieë identifiseer om toeganklikheid tot kleinhandelskanale – plaaslik en streekvlak – te verbeter,” lui die verklaring.

[email protected]

Kommentaar

Republikein 2024-11-15

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 31° Rundu: 20° | 34° Eenhana: 21° | 34° Oshakati: 23° | 33° Ruacana: 20° | 30° Tsumeb: 21° | 33° Otjiwarongo: 20° | 31° Omaruru: 25° | 34° Windhoek: 20° | 31° Gobabis: 21° | 33° Henties Bay: 16° | 24° Swakopmund: 16° | 17° Walvis Bay: 16° | 23° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 22° | 38° Aranos: 23° | 36° Lüderitz: 16° | 28° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 20° | 34° Lubumbashi: 18° | 33° Mbabane: 16° | 31° Maseru: 14° | 30° Antananarivo: 13° | 32° Lilongwe: 19° | 32° Maputo: 19° | 33° Windhoek: 20° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 18° | 27° Johannesburg: 16° | 29° Dar es Salaam: 25° | 31° Lusaka: 19° | 29° Harare: 16° | 26° #REF! #REF!