• Tuisblad
  • Kollig
  • Namibië se Johnny ‘op ’n nuwe plek in sy lewe en loopbaan’

Namibië se Johnny ‘op ’n nuwe plek in sy lewe en loopbaan’

Die sanger, liedjieskrywer, outeur, TV-aanbieder en trotse Namibiër, Johnny Davids, se splinternuwe liedjie word vandag bekend gestel. “Nuwe Naam” is uit sy getuienis gebore.
...

Kommentaar

Republikein 2025-02-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer