'Donkertyd: My naam is Tina’
'Donkertyd: My naam is Tina’

Nuut op die rak: Donkertyd: My Naam is Tina

Iréne-Mari van der Walt
Ná die skrywer Mariël le Roux in November verlede jaar in die ouderdom van 76 oorlede is, is haar laaste boek, Donkertyd: My Naam is Tina onlangs vrygestel.

Die boek handel oor Tina wat in ’n huis vol donkerte grootword op die plaas Die Laagte in die hartjie van die Boland waar haar familie woon. Vyf Joubert-geslagte het voor hulle hier ’n bestaan gemaak. Tina maak hiér ’n bestaan met haar bullebakpa, Servaas, haar sagte, swakkelingma, Annie, en haar outboet, Sarel, die familie se “sondekind”.

Kommentaar

Republikein 2024-11-15

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 31° Rundu: 20° | 34° Eenhana: 21° | 34° Oshakati: 23° | 33° Ruacana: 20° | 30° Tsumeb: 21° | 33° Otjiwarongo: 20° | 31° Omaruru: 25° | 34° Windhoek: 20° | 31° Gobabis: 21° | 33° Henties Bay: 16° | 24° Swakopmund: 16° | 17° Walvis Bay: 16° | 23° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 22° | 38° Aranos: 23° | 36° Lüderitz: 16° | 28° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 20° | 34° Lubumbashi: 18° | 33° Mbabane: 16° | 31° Maseru: 14° | 30° Antananarivo: 13° | 32° Lilongwe: 19° | 32° Maputo: 19° | 33° Windhoek: 20° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 18° | 27° Johannesburg: 16° | 29° Dar es Salaam: 25° | 31° Lusaka: 19° | 29° Harare: 16° | 26° #REF! #REF!