Plaaslike cuisine dié naweek gevier
Die munisipaliteit van Windhoek vier vandag en môre Namibië se gunstelinggereg – kapana. Die jaarlikse Windhoek Kapanafees vind in Onafhanklikheidsrylaan by die munisipaliteit se kantoor plaas met vermaak deur verskeie plaaslike kunstenaars soos Adora, Yeezir en Tate Buti.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie