• Tuisblad
  • Kollig
  • Plaaslike musikante tree op by fees met ’n Kaapse draai
Foto verskaf
Foto verskaf

Plaaslike musikante tree op by fees met ’n Kaapse draai

Iréne-Mari van der Walt
Die naam is wel “With Love from Cape Town”, maar hierdie musiekgeleentheid sou eenvoudig nie dieselfde gewees het sonder ’n plaaslike geur nie.

Dus het die organiseerders van dié musiekfees aangekondig dat twee plaaslike kunstenaars, Gyzie en George Longane, ook musiekliefhebbers by dié fees gaan vermaak. Die musikante Loukmaan Adams, Don Vino, Sasha-Lee Davids en Loren Erasmus sal onder meer by die fees optree, terwyl Maurice Paige, wat die rol van Ty in Suidooster vertolk, gasheer sal speel.

With Love from Cape Town word volgende Saterdag 28 September by die Windhoek Buitekluboord aangebied. Kaartjies is by www.etickets.com.na beskikbaar.

[email protected]

Kommentaar

Republikein 2024-11-16

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 35° Rundu: 19° | 35° Eenhana: 20° | 36° Oshakati: 23° | 35° Ruacana: 22° | 35° Tsumeb: 22° | 34° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 20° | 33° Gobabis: 21° | 33° Henties Bay: 16° | 24° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 15° | 23° Rehoboth: 21° | 33° Mariental: 21° | 37° Keetmanshoop: 21° | 38° Aranos: 22° | 37° Lüderitz: 14° | 25° Ariamsvlei: 20° | 39° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 35° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 17° | 29° Maseru: 16° | 31° Antananarivo: 16° | 32° Lilongwe: 21° | 33° Maputo: 21° | 32° Windhoek: 20° | 33° Cape Town: 16° | 25° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 16° | 31° Dar es Salaam: 25° | 31° Lusaka: 20° | 32° Harare: 18° | 28° #REF! #REF!