Pluimpies vier room van Afrikaans in Namibië

Drie veertjies
Iréne-Mari van der Walt
Drie Namibiërs Ammy Walters, Henriëtte Louw van Wyk en Emmie Bedecker is tydens die onlangse ATKV Pluimpies gala-aand met Veertjie-toekennings vir hul bydrae tot Afrikaans vereer.

By diè aand is die Veertjie-toekenning die hoogste toekenning waarmee die wenners kan wegstap.

Ammie Walters en Henriëtte Louw van Wyk het beide ook NKBF-toekennings ingepalm in die afdeling vir die beste roman met hul romans, Nespressokapsules en woestynrose en Magrietjie-lief – die dapper stapper en haar supersnel sonmaat.

Emmie Bedecker is ook die Oswald Rall Theart-toekenning, wat erkenning gee aan uitstekende bydraes tot poësie, gewen.



ANDER WENNERS

PROSA

Pluimpie: Appel van my oog 2013 – Ammie Walters

Donsie: Daniella se verstote hart – Jo-Ann Strauss

Donsie: Die Hoeke van ’n Wind – Aneschka Thomas



KORTVERHALE

Pluimpie: Oom Fasie se operasie en ander kortverhale – Didi Kruger



JEUGLETTERKUNDE – KORTVERHALE

Sertifikaat: Die lam in my bad – Kaera-Lee Eksteen

Pluimpie: Versameling kortverhale – Fanie Gous



JEUGLETTERKUNDE – GEDIGTE

Donsie: Rympies - Jo-Ann Strauss



POëSIE

Sertifikaat: Mona Lisa en Ballade van die rooi granaat – Ferdi Gerstner

Donsie: 6 gedigte – Daan Nel

Donsie: 10 gedigte – Marcha Vorster

Donsie: 10 haikoes – Marcha Vorster

Donsie: 7 gedigte – Sarien Fourie

Donsie: 2 gedigte – Jurie Viljoen

Sertifikaat: Gedigte wat rym -–Jo-Ann Strauss

Pluimpie: musiek – Sanet Lambrechts

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 21° | 36° Eenhana: 24° | 37° Oshakati: 24° | 35° Ruacana: 22° | 37° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 20° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 17° | 34° Maseru: 17° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 22° | 32° Maputo: 21° | 35° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 21° | 28° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 31° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!