Ras Sheehama vanaand by FNCC
Die Namibiese musieklegende Ras Sheehama sal vanaand die hooftrekpleister by die Frans-Namibiese Kultuursentrum (FNCC) se Acoustic Friday wees. Sheehama het naam gemaak in die Namibiese musiekbedryf met reggae-klanke wat sy lirieke begelei wat bekend is vir hul sosio-politieke insig en boodskappe van vrede. Kaartjies vir hierdie geleentheid is by ww.webtickets.com.na beskikbaar. Foto verskaf
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie