Waves of Thunder vind op 7 Desember in Swakopmund plaas. Foto verskaf
Waves of Thunder vind op 7 Desember in Swakopmund plaas. Foto verskaf

Rockfees vir Desember beplan

Iréne-Mari van der Walt
Twee van Namibië se geliefde rockmusiekfeeste, Sphinxblick en Sound for Sight, sal in Desember kragte saamsnoer vir ’n nuwe fees, Waves of Thunder.

Die Suid-Afrikaanse groep, L.A. Cobra sal op 7 Desember die verhoog by die Swakopmund-verfbalsentrum met verskeie plaaslike gunstelinge soos Desert Comet, Weissdorn en Echo Vision deel.

“Ons het een Saterdagmiddag met mekaar gesels en besluit ons moet iets doen, aangesien daar in Desember baie mense by die kus gaan wees en só het ons met Waves of Thunder begin,” sê Alfred Visser, die organiseerder van die Sound for Sight-fees

“Musiek bly op die ou einde dit wat mense bymekaar hou,” sê hy.

Alfred het die Sound For Sight-fees begin nadat hy sy sig op 16 in ’n padongeluk verloor het.

[email protected]

Kommentaar

Republikein 2024-11-16

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 35° Rundu: 19° | 35° Eenhana: 20° | 36° Oshakati: 23° | 35° Ruacana: 22° | 35° Tsumeb: 22° | 34° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 20° | 33° Gobabis: 21° | 33° Henties Bay: 16° | 24° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 15° | 23° Rehoboth: 21° | 33° Mariental: 21° | 37° Keetmanshoop: 21° | 38° Aranos: 22° | 37° Lüderitz: 14° | 25° Ariamsvlei: 20° | 39° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 35° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 17° | 29° Maseru: 16° | 31° Antananarivo: 16° | 32° Lilongwe: 21° | 33° Maputo: 21° | 32° Windhoek: 20° | 33° Cape Town: 16° | 25° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 16° | 31° Dar es Salaam: 25° | 31° Lusaka: 20° | 32° Harare: 18° | 28° #REF! #REF!