Swier, glans en Afrikaans
Die jaarlikse ATKV Pluimpie-dinee is weer vandeesmaand met ’n swierige toekenningsgeleentheid aangebied waartydens diegene wat ’n beduidende bydrae tot Afrikaans maak, erkenning ontvang het.
Die ontwikkeling van die geskrewe taal is uiters belangrik en daarom gee die Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging (ATKV) erkenning aan bydraes in verskeie kategorieë soos drama, poësie, letterkunde, lirieke, koerante, uitsaaiers, publikasies en sang.
Die kandidate in elke kategorie ontvang die volgende toekennings:
*’n Afrikoon-toekenning van die ATKV-hoofkantoor in Suid-Afrika.
*’n Klop op die skouer-toekenning van die ATKV-hoofkantoor in Suid-Afrika.
*‘n Veertjie as hoogste toekenning.
*‘n Pluimpie vir bydraes van uitstaande gehalte
*‘n Donsie vir nuwe ontluikende talent
DIE WENNERS
Veertjies:
Chris Matthee – Radio – 20 jaar – Sportprogram
Marius Millard – Radio – 20 jaar – Sport en goue oues
Paul Brits – Radio – 35 jaar – Sport, nuus en vertalings
Elna Potgieter – Radio – 35 jaar – Kleuterprogram
Ronelle Rademeyer – Koerant – 25 jaar – Nuusredakteur
Johann Serfontein – Radio – 20 jaar – Huweliksprogram
Danie van Wyk – Radio – 20 jaar – Nuusskrywer
Hennie Koortsen – Radio – 20 jaar – Sportprogram
Chris Theron – Radio – 25 jaar – Gramadoelas
Hermann Rust – Radio – 30 jaar – Sportprogram
Napso – 25 jaar
Lin-Mari Coetzee – Sang – Voice of Namibia-wenner
Corina Becker – Ongepubliseerde prosateks – ‘Die kanniedood bloei’
Ammie Walters - Ongepubliseerde prosateks – ‘Sneeu’
Pluimpies:
Sharifa Swartz – Radio – 15 jaar – Vroueprogram
Ulysses Felix – Radio – 15 jaar – Oggend-aktualiteit
Andries Mouton – Radio – 15 jaar – Aktualiteit, klassieke musiek en sport
Windhoek Woordfees – 10 jaar
Hester Steenkamp – Poësie – ‘Die kombuistafel en ander verse’
Jurie Viljoen – Poësie – ‘Veldbrande’ (2021), ‘Ruiterstandbeeld’
Marcha Vorster – Poësie – ‘Haikoes’
Marcha Vorster – Poësie – ‘Voortbestaan en ander verse’
Ammie Walters - Ongepubliseerde prosateks – ‘Die Koninkryk van Silpergo en die Silwer Arend’
Didi Kruger – Ongepubliseerde prosateks – ‘Aapstreke en ander tekste’
T. Nieuwoudt van Lill – Selfgepubliseerde werke – ‘Banneling’
B.A. Pieters – Selfgepubliseerde werke – ‘Golwe van die Reis’
S.F. Gous – Selfgepubliseerde werke – ‘Faculin Gous Feesbundel’
Sanet Lamprecht – Sang en lirieke – ‘Binne en buite’
Rowan van Dyk – Sang en lirieke – ‘Vir mekaar bedoel’
Donsies:
Tammy Kleinhans – Radio – 5 jaar – Aktualiteitsprogram
Nic Dames – Radio – 5 jaar – Jeugprogram
Alistair Baron – Radio – 5 jaar – Jeug- en sportprogramme
Rian Cloete – Radio – 5 jaar – Aktualiteit, nuus en vertalings
Esme Lubbe – Radio – 5 jaar – Omroeper
Attie van Wyk – Radio – 10 jaar – Omroeper
Marlene Erasmus – Poësie – ‘Gedagtes – ‘n keur van gedigte’
Martha Maria Hyman – Poësie – ‘Namib roep om hulp en ander verse’
Didi Kruger – Poësie – ‘Drie bere in die bos’
Marlene Erasmus – Ongepubliseerde prosateks – ‘’n Keur van rubrieke en sketse’
Pieter van Schalkwyk – Ongepubliseerde prosateks – ‘Appels en ander tekste’
Hester Steenkamp – Ongepubliseerde prosateks – ‘Nagspoke en ander teskte’
Clarice Gille-Theys – Selfgepubliseerde werke – ‘Hier om te skitter’
Gordon Vorster – Selfgepubliseerde werke – ‘Velskoen en Sekelbos’
Marsofine Krynauw – Selfgepubliseerde werke – ‘Hofsaak van die dood’
Ronel Myburgh-Opperman – Sang en lirieke – ‘Weskus’
Afrikoon:
Christie Horn vir sy bydrae tot die ontwikkeling van jukskei as ’n sport in Namibië.
Joan Smit vir haar voortdurende insette in Namibiese sport, afrigters en sportadministrateurs.
Klop op die skouer:
Helge Schütz vir sy bydrae tot die joernalistiek, spesifiek sportverslaggewing, in Namibië.
Robert Nghipangelwa Kaxuxuena vir sy werk as afrigter wat talle Namibiese atlete in die kollig geplaas het.
Alinda Lu’Mar vir haar bydrae tot die Namibiese musiekbedryf.
Spesiale toekenning:
Mikayla Pretorius en Beatri Turner (Windhoek Hoërskool) - Wenners van die 2022 Idiomestryd

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie