Trio Feminale vier 20 jaar
Die Swakopmund-gebaseerde klassieke vroue-ensemble, Trio Feminale, se toer ter viering van hul 20ste bestaansjaar het Woensdag tot ’n einde geloop met hul laaste vertoning by Toshari Lodge buite Outjo.
“Ons is trots daarop dat ons saam deur goeie en slegte tye gegaan het, melodieë van oraloor die wêreld vir 20 jaar die heelal ingestuur het en steeds mense deur die universele taal van musiek verenig het,” het dié groep se tjellospeler, Susann Kinghorn, vroeër vanjaar oor hierdie herdenking op haar sosiale media gesê.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie