Valentynsdag-speellys

Iréne-Mari van der Walt
Wat is jou Valentynsdag-afspraak sonder die perfekte speellys? Heeltemal té stil.

Kollig het ’n speellys saamgestel om jou vandag in die regte luim te kry. Van popmusiek wat jou hart ’n bietjie vinniger sal laat klop tot rocktreffers en dan die sentimentele ballades wat jou aan jou geliefde sal laat dink – hierdie speellys het ’n bietjie van alles.

• Alles - Lin-Mari

• Weier - Riana Nel

• Die Hart - Bernice West

• Ek Sweer - Twee

• Vir Altyd - Joshua na die Reën

• Lieflik - Elandré

• Verander - Spoegwolf

• Binne & Buite - Elandré

• Elektriese Kind - Spoegwolf

• Bitter - Jo Black

• Toe Vind Ek Jou - Francois van Coke & Karen Zoid

Kommentaar

Republikein 2025-01-09

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 19° | 26° Rundu: 19° | 34° Eenhana: 22° | 34° Oshakati: 23° | 33° Ruacana: 21° | 34° Tsumeb: 20° | 33° Otjiwarongo: 19° | 33° Omaruru: 20° | 34° Windhoek: 22° | 32° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 16° | 20° Swakopmund: 16° | 17° Walvis Bay: 17° | 21° Rehoboth: 22° | 33° Mariental: 22° | 35° Keetmanshoop: 19° | 34° Aranos: 22° | 34° Lüderitz: 16° | 29° Ariamsvlei: 19° | 35° Oranjemund: 16° | 25° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 21° | 28° Lubumbashi: 17° | 22° Mbabane: 18° | 28° Maseru: 18° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 19° | 24° Maputo: 23° | 34° Windhoek: 22° | 32° Cape Town: 19° | 23° Durban: 22° | 28° Johannesburg: 17° | 24° Dar es Salaam: 26° | 31° Lusaka: 18° | 25° Harare: 17° | 21° #REF! #REF!