’n Rusplek tydens jou reis
Ná 21 jaar in die bedryf, het Orange River Lodge dit steeds ten doel om die nommereen-oornagbestemming vir reisigers te wees.
Met drie kamers, kampeerplek, ’n restaurant, kroeg, slaghuis en plaasstal, is dit beslis ’n eenstopbestemming vir reisigers.
Bennie en Ria van der Hoven het die gastehuis se deure in 2001 oopgemaak en hul seun, Johannn, het die gastehuis in 2007 oorgeneem.
Volgens Johann bied hulle ideale akkommodasiegeriewe, met ’n swembad, gratis Wi-Fi en lugverkoeling in elke kamer.
“Ons beoog ook om verder uit te brei,” vertel hy.
Vir die span is dit ook belangrik om terug in die gemeenskap te ploeg. Die munisipaliteit gebruik gereeld die lodge se TLB-masjien tydens skoonmaakveldtogte in die dorp.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie