Lüderitz word opgedollie

Nambzee gaan reservoirs versier
Die komitee wat die Beautification-projek bestuur, het groot planne vir die kusdorp.
Lüderitz trek stuk vir stuk ’n nuwe baadjie aan. Die afgelope naweek is drie van die vyf waterreservoir op dié kusdorp oorgeverf. Die mense agter die skoonmaak en opknapping va
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-07

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer