Van die boere wat by die skenking wat deur die Groot Tsumis Boerevereniging uitgedeel is gebaat het. Foto verskaf
Van die boere wat by die skenking wat deur die Groot Tsumis Boerevereniging uitgedeel is gebaat het. Foto verskaf

Tsumis-boere ontvang hulp

Tanja Bause
Die Groot Tsumis Boerevereniging het onlangs 13 boere ondersteun wat in September erg deur die veldbrand in dié omgewing geraak is.

Volgens die sekretaris van die vereniging, mnr. Desmond Cloete, het hulle geen onderskeid tussen kommunale boere en die regering getref nie.

“Die Tsumis Landboukollege – wat ook geraak is – het soos al die ander 13 begunstigdes ook 90 sparre (“droppers”), vyf of vier lang pale en vyf kilogram draad ontvang. Nege van die begunstigdes het ook 92 bale gras elk ontvang wat Nico Pretorius, voorsitter van die Windhoek Streek Landbou-unie, geborg het. Die lede wat die gras ontvang het, het tot die vervoerkoste vanaf Omitara tot by die boerevereniging bygedra.”

Die geld waarvan die pale, sparre en draad gekoop is, is deur die Windhoek Streek Landbou-unie geskenk.

“Hulle het N$15 000 aan die slagoffers van die Tsumis-brand geskenk, asook N$15 000 aan die boere wat skade in die brande in die Karasberge gely het.”

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!