Ixa en SA se Jodi Jantjies stel enkelsnit vry
Namibiese kletsrymer en platejoggie, Ixa 'Ikey' Adonis, het vanoggend sy enkelsnit 'Volkslied' met SAMA-benoemde Suid-Afrikaanse sangeres Jodi Jantjies vrygestel.
Die enkelsnit is in Suid-Afrika opgeneem en vermeng en die musiekvideo is deur Geoff Hookins, wat voorheen met name soos Angie Oeh, Loufi en Biggy gewerk het, geredigeer.
Jantjies het ook onlangs 'n enkelsnit, 'Erika Way', saam met Suid-Afrikaanse rockgroep Spoegwolf vrygestel.
Kyk Ixa se nuwe musiekvideo vir 'Volkslied' met Jodi Jantjies hier: bit.ly/3Gc9xPT

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie