• Tuisblad
  • Tjil
  • Namibië se Steffi en Clint verwag ’n dogtertjie
Steffi en Clint Brink. Foto Facebook
Steffi en Clint Brink. Foto Facebook

Namibië se Steffi en Clint verwag ’n dogtertjie

Kristien Kruger
Die voormalige Mej. Namibië, Steffi (Van Wyk) Brink, en die Binnelanders-stêr, Clint, sal in April volgende jaar hulle eerste pienkvoet dogtertjie in die wêreld verwelkom.

Clint meen dat Steffi ’n wonderlike ma gaan wees. “Sy het soveel innerlike en geestelike wysheid in haar. EK en sy is beste pelle. Elke man verdien ’n vriendin soos my vrou. En net so sal sy ons dogtertjie se beste vriendin ook wees,” het hy onlangs aan Huisgenoot gesê.

Nadat Steffi in 2015 as Mej. Namibië gekroon is, het sy kort daarna aan die Mej. Wêreldkompitisie deelgeneem. Daarna het sy in 2019 verder bekendheid verwerf op die gewilde program Survivor SA: Island of Secrets en vanjaar se Survivor SA -Return of the Outcasts. - Netwerk24

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!