PAS IN: Nagmark, Kersmark en strandfees
Kersfees is om die draai, en die Swakopmund Nagmark word môre weer eens vanaf 12:00 tot 22:00 by Tiger Reef aangebied. Maak ‘n draai met jou gesin, sê hallo vir Kersvader en snuffel deur jou gunsteling stalletjies om te sien wat hulle hierdie keer bied. Geniet die lewendige vermaak deur verskeie plaaslike musikante, dansers en ander vermaakkunstenaars met jou tone in die sand op die strand.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie