• Tuisblad
  • Tjil
  • PAS IN: Pad tussen Rosh Pinah en Aussenkehr tydelik gesluit

PAS IN: Pad tussen Rosh Pinah en Aussenkehr tydelik gesluit

Die distrikspad (DR212) tussen Rosh Pinah en Aussenkehr is gesluit weens die hoë watervlakke van die Oranjerivier wat dele van dié pad ontoeganklik maak, het die Paaieowerheid (RA) gesê.

Alle motoriste word versoek om eerder die pad tussen Keetmanshoop, Aus en Rosh Pinah te gebruik tot die watervlakke gedaal en die DR212 veilig is.

Die owerheid het reisigers versoek om enige slaggate of padskade by hul naaste RA-kantoor aan te meld of ‘n e-pos aan [email protected] te stuur.

Kommentaar

Republikein 2024-11-16

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 35° Rundu: 19° | 35° Eenhana: 20° | 36° Oshakati: 23° | 35° Ruacana: 22° | 35° Tsumeb: 22° | 34° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 20° | 33° Gobabis: 21° | 33° Henties Bay: 16° | 24° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 15° | 23° Rehoboth: 21° | 33° Mariental: 21° | 37° Keetmanshoop: 21° | 38° Aranos: 22° | 37° Lüderitz: 14° | 25° Ariamsvlei: 20° | 39° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 35° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 17° | 29° Maseru: 16° | 31° Antananarivo: 16° | 32° Lilongwe: 21° | 33° Maputo: 21° | 32° Windhoek: 20° | 33° Cape Town: 16° | 25° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 16° | 31° Dar es Salaam: 25° | 31° Lusaka: 20° | 32° Harare: 18° | 28° #REF! #REF!