Bruidspare: Die Liebenbergs is deur!
Christo en Marné Liebenberg is die derde finalispaartjie wat deurdring na die finaal in Republikein se Bruidspaar van die Jaar-kompetisie wat later vanjaar plaasvind.
Die vierde en finale ronde is tans in volle swang, met paartjies wat tussen 1 Maart 2024 tot 28 Februarie 2025 getroud is, wat nog kan inskryf.
Vir meer inligting, kyk uit vir die advertensies wat gereeld in die koerant verskyn, stuur ’n WhatsApp met #Bridal2025 na 085 785 6231 en volg die instruksies, of stuur ’n e-pos na [email protected].

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie