Kiekiekompetisie 14 April 2025
Ons Kiekiekompetisie kook behoorlik met inskrywings wat by die dosyne instroom!
Inskrywings kan per e-pos aan [email protected] gestuur word of per WhatsApp deur ons kletsbot ingeskryf word deur #Rep aan 085 785 6231 te stuur en die instruksies te volg.
REëLS
* Deelnemers mag slegs een foto per maand inskryf wat hulle self geneem het. Geen foto’s kan namens ander fotograwe ingeskryf word nie.
* Die maand se wenfoto word deur Republikein se redakteur gekies en die besluit is finaal.
* Foto’s sal op Republikein se sosialemediaplatforms gedeel word, maar die wenner word nie op grond van “likes” gekies nie. Let ook op dat nie al die foto’s noodwendig op die platforms gedeel word nie.
* Deur deel te neem bevestig jy dat Republikein jou inskrywing kan publiseer (in druk/aanlyn) en dit vir bemarkings- en kommersiële doeleindes op ’n redelike en billike wyse kan gebruik. Wenners moet ook bereid wees om die kompetisie te help bemark. Die organiseerders waarborg die veilige bewaring van persoonlike inligting en hou rekord van alle inskrywings en prystoekennings.
* Geen werknemer van Republikein of Network Media Hub (NMH) en sy filiale kom in aanmerking om enige pryse te wen nie.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie