Tel die dae af tot Kersdag

Kersvader se Advent-kalender van N$100 000
Maak gereed, Namibië!

Kersvader bring dié feesseisoen die Kersgees met sy Advent-kalender.

Die kalender is propvol daaglikse verrassings en ongelooflike pryse ter waarde van N$100 000 en vanaf 2 tot 24 Desember staan jy die kans om dié pryse los te slaan.

Kersvader se betroubare vennote – Spar Namibia, Cielo, Home Corp, Furnmart, Choppies, Cymot en Enjoy – deel in die feesvieringe met daaglikse pryse wat gewen kan word. Agter elke deur wag ’n nuwe verrassing!

Dit is maklik om aan hierdie opwindende kompetisie deel te neem.

Koop eenvoudig jou Advent-kalender en kyk uit vir die sneeubolle op die voorblaaie van Republikein, Namibian Sun en Allgemeine Zeitung (vanaf Maandag tot Vrydag).

Skandeer dan die QR-kode deur jou foon te gebruik om die deur op die kalender oop te maak en volg die Synergi Chatbot se maklike stappe.

Alternatiewelik kan jy #adventcalendar whatsapp na +264 85 785 6231 vir direkte toegang.

Jy kan ook sosiale media gebruik deur op die Advent-kalender te klik via die onderskeie publikasies se platforms.

Ten slotte kan jy daagliks op NTV (DStv-kanaal 285 of GOtv-kanaal 25) inskakel om die dag se toegangskode te ontdek.

Die gelukkige wenners sal gekontak word die dag nadat elke Advents-deur oopgemaak is. Danksy Kersvader se koeriervennoot, Logistics Hub Namibia, sal die pryse by jou deur afgelewer word.

Hierdie kompetisie word aan jou gebring deur Synergi Marketing en Kersvader se betroubare vennote.

Kommentaar

Republikein 2025-01-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 18° | 28° Rundu: 19° | 32° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 24° | 35° Ruacana: 19° | 36° Tsumeb: 22° | 34° Otjiwarongo: 19° | 33° Omaruru: 19° | 35° Windhoek: 19° | 33° Gobabis: 21° | 34° Henties Bay: 16° | 21° Swakopmund: 17° | 18° Walvis Bay: 17° | 23° Rehoboth: 19° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 19° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 20° | 37° Oranjemund: 13° | 23° Luanda: 24° | 27° Gaborone: 21° | 33° Lubumbashi: 16° | 22° Mbabane: 17° | 28° Maseru: 17° | 33° Antananarivo: 16° | 31° Lilongwe: 19° | 25° Maputo: 20° | 33° Windhoek: 19° | 33° Cape Town: 17° | 25° Durban: 20° | 29° Johannesburg: 18° | 30° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 17° | 27° Harare: 18° | 24° #REF! #REF!