Ekonomie groei teen slakkepas
Landbou, mynbou in resessie
Ondanks trae algehele groei, was net drie uit die 17 sektore van die ekonomie die afgelope kwartaal in die rooi.
Die Namibiese ekonomie het die afgelope twee kwartale die swakste gevaar sedert die Covid-pandemie die land in 2020 getref het met veral die droogte en gedempte diamantproduksie wa
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie