#PasIn: Prysmonster neem toe
Jaarlikse inflasie in Namibië het in Mei op 6.3% gestaan, in vergelyking met 5.4% en 6.1% wat in Mei 2022 en April 2023 onderskeidelik geregistreer is. Tot op datum het inflasie 'n gemiddelde van 6.8% gehad.
#MarketWatchOnline #NMHNews
#MarketWatchOnline #NMHNews
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie