‘Stel nuwe riglyne vir motorbedryf op’
Ondersoek reeds in 2018 begin
Die Mededingingskommissie het bevind dat verskeie vervaardigers van oorspronklike toerusting (OEM's) die plaaslike motorbedryf in 'n wurggreep het.
Die ondersoek het bevind dat die motorbedryf dit struktureel en oor die algemeen moeilik maak vir nuwe toetreders om hulself te vestig.Só het die Namibiese Mededingingskommissie (
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie