No Image Caption

50 c per liter méér vir brandstofhandelaars

Ronelle Rademeyer
Ondanks die laer internasionale olieprys en 'n oorverhaling in die pryse van petrol en diesel van onderskeidelik N$1,74 en N$1,17 per liter in Julie, sal brandstofpryse in Augustus die pas markeer en nie afwaarts aangepas word nie.

Brandstofhandelaars trek wel hieruit voordeel deurdat die handelaarsmarge met 50 c per liter verhoog word. Vulstasie-eienaars se winsgrens styg dus van N$1,13 per liter na N$1,63 per liter.

Volgens die ministerie van myne en energie bly die tydelike verlaging in die ander brandstofheffings soos die MVAF-, padgebruikers- en Namcor-heffing onveranderd, maar brandstofbelasting word heringestel op 90 c per liter. Dit geld alle produkte.

Kommentaar

Ray Moiier 2 Jaar Gelede 29 July 2022

Ja nou moet die "melkkoeie" nog verder dood gemelk word om meer geld vir eienaars gemaak word.Ek stap nou maar

Rapporteer

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 21° | 34° Rundu: 20° | 28° Eenhana: 21° | 27° Oshakati: 24° | 29° Ruacana: 21° | 28° Tsumeb: 20° | 29° Otjiwarongo: 21° | 26° Omaruru: 22° | 31° Windhoek: 21° | 26° Gobabis: 21° | 31° Henties Bay: 16° | 22° Swakopmund: 17° | 19° Walvis Bay: 17° | 24° Rehoboth: 23° | 30° Mariental: 25° | 30° Keetmanshoop: 23° | 33° Aranos: 24° | 32° Lüderitz: 15° | 27° Ariamsvlei: 23° | 29° Oranjemund: 15° | 26° Luanda: 26° | 28° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 17° | 30° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 18° | 31° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 21° | 26° Maputo: 24° | 33° Windhoek: 21° | 26° Cape Town: 18° | 24° Durban: 21° | 29° Johannesburg: 17° | 27° Dar es Salaam: 27° | 32° Lusaka: 19° | 29° Harare: 18° | 25° #REF! #REF!