Da Kang vaar met kosbare vrag na Namibië

Ontwikkeling van energie-infrastruktuur
Die konstruksie van 'n windplaas aan die Atlantiese kus van Namibië vorder goed.
Otis Daniels
Die windturbines wat vir die InnoVent Diaz-windplaas op Lüderitz bestem is, is op pad na Namibië. Die vaartuig Da Kang het op 9 Januarie vanaf Lusi-hawe in China vertrek en sal n
...

Kommentaar

Republikein 2025-03-14

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer