Goudmyn lê werkers af, delf dieper
Genereer wins van N$2,1 mjd. in 2023
Van B2Gold se totale verkryging ter waarde van N$3,172 miljard in die loop van 2023, is 61% in Namibië bestee.
Die Otjikoto-goudmyn (ML169) se oopgroefbedrywighede sal volgende jaar nie meer uitbrei nie en daarom word 300 werknemers vanjaar nog afgelê, met ’n verdere 250 werksverliese wa
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie