Groenwaterstofbedryf: ‘Skep 250 000 poste teen 2040’
'Wêreldwye belangstelling gelok'
Die kommissie vir groen waterstof meen dat dié nuwe sektor nie noodwendig baie gespesialiseerde vaardighede gaan vereis nie.
Die groenwaterstofsektor sal waarskynlik teen 2040 meer as 250 000 werksgeleenthede skep. Dit is volgens Joseph Mukendwa, die hoof van beplanning en vaardigheidsontwikkeling by die
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie