Hyphen, Hardap onderteken MoU

Streek dringend hulp nodig met vaardighede
Groenwaterstofontwikkelaar wil saamwerk om vaardighede in die Suide te bevorder.
Augetto Graig
Die gekose ontwikkelaar vir Namibië se eerste reuse-groenwaterstofontwikkeling in die verre Suide, Hyphen Hydrogen Energy, het Dinsdag ’n Memorandum van Verstandhouding (MoU) me
...

Kommentaar

Republikein 2025-03-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer