In situ-mynbou kán werk, sê kenners

‘Opleiding en inligting is nodig’
Verskeie kundiges het gister hul ervarings gedeel van hul besoeke aan myne in Kazakstan en Rusland waar in situ-loging reeds toegepas word.
Augetto Graig
Dr. Kuiri Tjipangandjara was beïndruk toe hy die Karatau-uraanmyn in Kazakstan in November 2022 besoek het.Hy het gister in Windhoek gesê opleiding en inligting is nodig om mense
...

Kommentaar

Republikein 2025-03-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer