Kragtariefverhoging tree vandag in werking

Katutura-belastingbetalers stel klagskrif op
Die verteenwoordiger van die Katutura-belastingbetalers meen die tariefverhoging van 7,9% vir Windhoek sal beteken dat verbruikers minder as 40 eenhede elektrisiteit vir N$100 sal ontvang.
Ogone Tlhage,Mariud Ngula
Ogone Tlhage en Mariud Ngula – Hoewel Nored en Stad Windhoek (CoW) aanvanklik misluk het in hul pogings om goedkeuring vir tariefverhogings van die energiereguleerder te verkry,
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-07

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer